Comments for Free State Youth Choir – Vrystaatse Jeugkoor https://vrystaatsejeugkoor.co.za The Best Choir in the World! Sat, 17 Feb 2024 21:15:56 +0000 hourly 1 https://wordpress.org/?v=7.1 Comment on Radio by CHRISTA JANSE VAN VUUREN https://vrystaatsejeugkoor.co.za/radio/#comment-13 Sat, 17 Feb 2024 20:39:07 +0000 http://vrystaatsejeugkoor.co.za/2012/10/25/radio/#comment-13 Baie dankie vir harde werk en alles gedoen in so ‘n onselfsugtige mooi spanwerk om ‘n besondere tydperk van melodie, harmonie, ritme en kameraderie te kan vasvang vir ons wat almal deel in ‘n onvergeetlike ewigheids ervaring.
“Glory to God, our Creator of MUSIC”
Waardering en harmonie
Christa Janse van Vuuren
1976 & 1977
(Komponis van my eie musiek wat verskeie jare deur die Vrystaatse Jeugkoor gesing is.)
TIKTOK / THE LEKKER MUSICIAN

]]>