Vrystaatse Jeugkoor Konsert – Odeion UFS

Concert Ticket

‘n Vriendelike uitnodiging na die

VRYSTAATSE JEUGKOOR REUNIE-KONSERT

23 Maart 2024 om 19 :30

ODEION, UFS Kampus

KAARTJIES: vrystaatsejeugkoor.co.za

Koop vandag kaartjies en kom ervaar

die betowerende klanke van die

Oud lede van die Vrystaatse Jeugkoor!

(Scroll af tot onder vir kaartjie aankope)

19:20 - 21:00 Odeion - UFS

Konsert

Vrystaatse Jeugkoor Konsert!

  • Date : March 23, 2024
  • Time : 19:20 - 21:00 (UTC+2)
  • Venue : Odeion UFS