‘n Vriendelike uitnodiging na die VRYSTAATSE JEUGKOOR REUNIE-KONSERT 23 Maart 2024 om 19 :30 ODEION, UFS Kampus KAARTJIES: vrystaatsejeugkoor.co.za Koop vandag kaartjies en kom ervaar die betowerende klanke van die Oud lede van die Vrystaatse Jeugkoor! (Scroll af tot onder vir kaartjie aankope) ...