Description
Vrydagaand 22 Maart aandete en kuier per persoon. Bestel & Betaal voor of op 14 Maart 2024.
Bestel gerus vir jou mense wat saamkom. Bewys van etes wat betaal is sal beskikbaar wees tydens aanmelding!
Cocktail funksie in die Saal
Keurige vingerhappie kuier-ete met 2 drankies (wyn, water of 100% vrugtesap)
Sjerrie in die Foyer
Reviews
There are no reviews yet.