1991/03/21 STELLENBOSCH – Die Vrystaatse Jeugkoor tree op 8 April om 8 nm. hier in die Endlersaal op. Die koor, wat uit sestig lede bestaan, is in 1965 deur Dirkie de Villiers gestig. Vanjaar se lede verteenwoordig 29 skole. Dit maak die reël van repetisies, wat op Saterdae plaasvind, baie ...