Vervoer (Saamry Geleentheid)

Vervoer (Saamry)Op ons jeugkoor reunie facebook blad het ons ‘n post geskep vir lede wat ‘n saamry geleentheid wil aanbied of verlang. Kliek hier.Vervoer en kostes daarvan bly ongelukkig jou eie verantwoordelikheid.