Reunie Naweek Program

VRYSTAATSE JEUGKOOR REUNIE(1965 – 1996)
21 – 24 Maart 2024 UFS Kampus BLOEMFONTEIN

Kom sing saam Luister na opnames en geniet videoclips van jou Jeugkoor ervaring.
Kom deel jou stories en jou talente.

NB!!! Registreer op databasis by https://forms.gle/Hf5bvU78ZqZn1xiw8            

Facebook Blad: https://www.facebook.com/groups/freestateyouthchoir

Jeugkoor Reunie Program 21ste

Jeugkoor Reunie Program 22ste

Jeugkoor Reunie Program 23ste

Jeugkoor Reunie Program 24ste

1 thought on “Reunie Naweek Program”

  1. Ek kan nie wag om weer VERSKILLENDE STEMME TE KAN HOOR wat as 1 koor ALMAL SAAM SING IN HARMONIE.

    Sien julle daar.

    Groete

    Louise Vivier

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *