Registrasie en Bestelling Ooreenkoms

1. Betalingsvoorwaardes

  • Alle registrasie- en bestellingsbetalinge is nie-terugbetalend.
  • Bestellings moet geplaas en betaal word voor die gegewe afsnytye.

2. Afhaal- en Posdiens

  • Jy is verantwoordelik vir posgeld indien items nie tydens die reünie afgehaal word nie.

3. Eiendomsreg

  • Die items bly die eiendom van die Vrystaatse Jeugkoor totdat die volle bedrag vereffen is.

4. Terugkeerbeleid

  • Geen terugkeer van items sal toegelaat word nie, en die items word as voetstoots verkoop.

Met voltooiing van die aankope word bevestig dat ek die voorwaardes verstaan en daarmee saamstem.

Hierdie ooreenkoms dien ook as bewys dat die Vrystaatse Jeugkoor sal lewer wat jy bestel het 😉

Leave a Reply