Padkaart en Koordinate

Aankoms, Registrasie en Verwelkoming te Eeufees Kompleks / Centenary Complex (Ou Reitz Eetsaal) Don 21 Maart
Koordinate: 29° 6’44.45”S. 26°11’13.39”E

Konsert vind plaas Saterdag 23ste by die Odeion, UFS Bloemfontein
Koordinate: 29° 6’38.92”S 26°11’27.59”E

Hier is die Universiteit se eie padkaart indien jy nie met google maps regkom nie. Kliek hier en kyk vir: P13 = (Eeufees-kompleks 29° 6’45.69”S 26°11’14.54”E) en nr 46 = (Odeion 29° 6’38.92”S 26°11’27.59”E)

Kerkdiens is Sondag oggend 24ste Maart by die Geloofsentrum Universitas, 12 Strauss St, Universitas, Bloemfontein, 9301