Wonderlike herinneringe is geskep en vriendskappe is gesluit. Die kosbaarste van alles is dat lede steeds kan saamsing en mooi musiek maak! Vrystaat Jeugkoor-komiteelid en Bloemfonteinse koorleier Leona Geldenhuys sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop. Luisteraars word genooi om Saterdag 23 Maart 2024 om 19:30 die Konsert van ...
Oudlede van die Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)Oudlede van die Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)
Die 60ste reünie van die Vrystaatse Jeugkoor word van 21 tot 24 Maart in Bloemfontein gevier en sal met ’n konsert van oudlede van die geliefde koor by die Odeion afgesluit word. Een van die reünie se organiseerders, Chris van der Westhuizen, het vertel waarom hulle die reüniekonsert vir vanjaar ...
Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)
Vir die eerste keer in 10 jaar hou die Vrystaatse Jeugkoor weer ’n reüniekonsert. Die 60ste reünie van hierdie geliefde koor word tussen 21 en 24 Maart in Bloemfontein gehou en sal met ’n konsert van oudlede van die koor by die Odeion gevier word. Oud-Jeugkoorlede kan vir Leona Geldenhuys ...
Soeklig – Vrystaatse Jeugkoor Leona Geldenhuys en Chris van der WesthuizenSoeklig – Vrystaatse Jeugkoor Leona Geldenhuys en Chris van der Westhuizen
Chris en Leona gesels met Michiel Combrinck van Radio Rosestad oor die opkomende 60 jaar Jeugkoor reünie. Source: https://iono.fm/e/1403826 ...
SKKK en Coenie de Villiers betower by KlassiqueSKKK en Coenie de Villiers betower by Klassique
Jan-Erik Swart oorhandig ‘n sertifikaat vir erelidmaatskap van die Vrystaatse Jeugkoor aan Coenie de Villiers. ...
Ondervoorsitter van ons moderatuur, Dawie BotesOndervoorsitter van ons moderatuur, Dawie Botes
Dr Dawie Botes is tydens die onlangse sinodesitting van die NG Kerk Sinode van die Vrystaat as ondervoorsitter van die moderatuur verkies. Hy was vir baie jare die eksterne kerklike moderator van ekklesiologie aan die UV (Universiteit van die Vrystaat) saam met ds Jan Lubbe (ons nuwe voorsitter van die ...
Harsh Rejection, Deep ScarsHarsh Rejection, Deep Scars
Posted on 22 Apr 2021 by bewilderbeast If you’re writing an olden days blog you run out of material. Only so much happened from when I was born till I met Aitch, which is the timeline of this blog – my Born, Bachelorhood and Beer blog. So there’s recycling. Here’s ...
‘Lewe armer sonder oom Danie’ van VS Jeugkoor‘Lewe armer sonder oom Danie’ van VS Jeugkoor
Oom Danie Hyman is op 7 November 2020 in Kroonstad oorlede. Photo Source: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/musiek/lewe-armer-sonder-oom-danie-van-vs-jeugkoor-20201111 Oom Danie Hyman is vanoggend 05h30 bevorder tot die Hemelse Koor se dirigent. Ons gaan hom baie mis. Ons wens vir tannie Hermine Hyman en familie alle voorspoed toe. Mag Jesus julle dra in hierdie tyd. ...
Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Parys Gazette 2014)Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Parys Gazette 2014)
Source: https://issuu.com/parysgazette/docs/parysnv_20140227 ...
Sanet lewe met oorgaweSanet lewe met oorgawe
Sanet van Rooyen (Nee Botha) Oorspronklik an Sasolburg & Bethelehem, en was in Afrikaanse Hoërskool Sasolburg. Source: https://dokumen.tips/documents/vrystaat-news-20140206.html?page=4 ...