Oom Danie Hyman is op 7 November 2020 in Kroonstad oorlede.

Photo Source: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/musiek/lewe-armer-sonder-oom-danie-van-vs-jeugkoor-20201111
Oom Danie Hyman is vanoggend 05h30 bevorder tot die Hemelse Koor se dirigent. Ons gaan hom baie mis. Ons wens vir tannie Hermine Hyman en familie alle voorspoed toe. Mag Jesus julle dra in hierdie tyd. Ons salueer u oom Danie