Dr Dawie Botes is tydens die onlangse sinodesitting van die NG Kerk Sinode van die Vrystaat as ondervoorsitter van die moderatuur verkies. Hy was vir baie jare die eksterne kerklike moderator van ekklesiologie aan die UV (Universiteit van die Vrystaat) saam met ds Jan Lubbe (ons nuwe voorsitter van die ...