1 thought on “Radio”

  1. Baie dankie vir harde werk en alles gedoen in so ‘n onselfsugtige mooi spanwerk om ‘n besondere tydperk van melodie, harmonie, ritme en kameraderie te kan vasvang vir ons wat almal deel in ‘n onvergeetlike ewigheids ervaring.
    “Glory to God, our Creator of MUSIC”
    Waardering en harmonie
    Christa Janse van Vuuren
    1976 & 1977
    (Komponis van my eie musiek wat verskeie jare deur die Vrystaatse Jeugkoor gesing is.)
    TIKTOK / THE LEKKER MUSICIAN

Leave a Reply