’n DATUM is nou vasgestel vir die reünie van die destydse Vrystaatse Jeugkoor – die langnaweek van 20 tot 23 Maart. Dit beloof om ’n byeenkoms van “nostalgie en koorplesier” te wees, sê Leona Geldenhuys, een van die organiseerders Dié koor het van 1965 tot 1996 bestaan en sou volgende ...