Wonderlike herinneringe is geskep en vriendskappe is gesluit. Die kosbaarste van alles is dat lede steeds kan saamsing en mooi musiek maak! Vrystaat Jeugkoor-komiteelid en Bloemfonteinse koorleier Leona Geldenhuys sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop. Luisteraars word genooi om Saterdag 23 Maart 2024 om 19:30 die Konsert van ...
Month: March 2024
Oudlede van die Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)Oudlede van die Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)
0 Comments
Die 60ste reünie van die Vrystaatse Jeugkoor word van 21 tot 24 Maart in Bloemfontein gevier en sal met ’n konsert van oudlede van die geliefde koor by die Odeion afgesluit word. Een van die reünie se organiseerders, Chris van der Westhuizen, het vertel waarom hulle die reüniekonsert vir vanjaar ...
Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)Vrystaatse Jeugkoor hou reüniekonsert (Courant 2024)
0 Comments
Vir die eerste keer in 10 jaar hou die Vrystaatse Jeugkoor weer ’n reüniekonsert. Die 60ste reünie van hierdie geliefde koor word tussen 21 en 24 Maart in Bloemfontein gehou en sal met ’n konsert van oudlede van die koor by die Odeion gevier word. Oud-Jeugkoorlede kan vir Leona Geldenhuys ...