Groot Lof vir Sanger – Wen in talentkompetisie vir senior burgersGroot Lof vir Sanger – Wen in talentkompetisie vir senior burgers


Deur: Tharine Geldenhuys ANETTE JONKER is lief vir die verhoog. Syhet al op agtjarige ouderdom aan kunswed-stryde deelgeneem en baie gewen. Vandag,ouerasvyf dekades, het synóg ’nkompeti-sie met haar uitsonderlike sang gewen. Dié haarkapper van Kroonstad het aan die eerste landwye Afrikaanse talentkompetisie vir senior burgersdeelgeneem en die afdeling vir ’n ...

RomanzRomanz


24741 200x178

  Afro Pop Vier aantreklike mans in donker pakke en spierwit hemde. Vier uitsonderlike stemme. Oorspronklike Afrikaanse musiek en internasionale treffers. Romanz is ‘n nuwe groep wat die land soos ‘n stormwind gaan tref. Hul debuut-CD beloof om een van die groot treffers van die jaar te wees. Die groep ...

Gewilde sanger ’n beoordelaarGewilde sanger ’n beoordelaar


2012/12/19 DIE beminde en bekende Goudvelder Natasha Rossouw is een van die beoordelaars tydens die streekuitdunronde van die jaarlikse Spontaan-kompetisie in Welkom.Natasha het al die verhoog met bekende sangers in die Suid-Afrikaanse musiekwêreld gedeel en sy het al skouers geskuur met sangers soos Steve Hofmeyr, Yvonne Chaka-Chaka, Lucky Dube, George ...