Shop
Jeugkoorlede kom geniet ‘n wonderlike geleentheid om weer saam te sing en lekker te kuier!!!
Die enigste verpligte aankope is die Registrasiefooi.
Indien jou eggenoot ook koorsing en wil deel in die sang, registreer hulle dan ook as ‘n lid en neem deel as ‘n lid.
Eggenote en gesin wat slegs kom luister koop ‘n konsert-kaartjie aan en luister na die konsert.
Indien eggenote die Vrydagaand geselligheid bywoon of enige ander etes wil bybestel is hulle welkom om dit ook aan te koop.
Die konsert-kaartjie verkope verskyn nie as ‘n item onder die registrasie en memorabilia nie, maar daar is ‘n skakel daarvoor om dit by jou aankope in die cart te voeg.
Onthou enige betalings is nie-verhaalbaar nie, en finaal. Onbetaalde produkte bly die eiendom van die Vrystaatse Jeugkoor Pty Ltd totdat dit ten volle vereffen is.
Showing all 2 results