1987/03/27
DIE Vrystaatse Jeugkoor tree vanaand om 7.30 in die gemeenskapsaal van die Pollsmoor-gevangenis op. Sondagaand om 8.30 tree die koor in die Nico Malan-teater op.
Gekry vanaf: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1987/03/27/27/5.html