2005/09/21 WELKOM. — Die Vrystaatse Jeugkoor en die Vrystaat-sangers hou in Oktober reünie. Mnr. Danie Hyman , 15 jaar lank reeds dirigent van die Vrystaatse Jeugkoor, sê die eerste reünie is dié van die Vrystaat-sangers en word die naweek van 1 en 2 Oktober in Kroonstad gehou. Die Saterdag sal ...
Category: Nuus
Hier is ‘n versameling van nuus of publikasies wat van tyd tot tyd in die media geplaas word.
Oudwenner van Noot vir Noot oorledeOudwenner van Noot vir Noot oorlede
2005-08-18 BETHLEHEM. – Een van die eerste Noot vir Noot-wenners van dié SABC2-program op televisie en ‘n bekende oud-Bethlehemiet is oorlede. Me. Riana van Wyk (42), een van die begaafste leerlinge wat die Hoërskool Voortrekker op Bethlehem opgelewer het en dogter van bekende inwoners, is onverwags in Drieriviere, Vereeniging, oorlede, ...
GOEIEMÔRE: De Villiers-drieë en musiekGOEIEMÔRE: De Villiers-drieë en musiek
2005-08-10 NOG nooit in my dag des lewens ‘n Viljee gesien wat ondergemiddeld is nie. Hulle is min of meer almal so slim soos die houtjie van die galg of so glad soos seep as hulle hulle die slag op ‘n rugbyveld bevind. Sit hulle maar voor ‘n wiskundeklas, ...
MALUTI: Nina sing ‘n wenplek in Spontaan losMALUTI: Nina sing ‘n wenplek in Spontaan los
2005-06-01 MEV. NINA JORDAAN van Bethlehem is Maluti se Spontaanwenner. Jordaan het Saterdag saam met 43 ander talentvolle sangers aan die kompetisie deelgeneem. Vir Jordaan is musiek ‘n passie. Sy het as jong meisie in die skoolkoor gesing. Kort daarna het die Vrystaatse Jeugkoor gevolg. Dit is egter onder leiding ...
Andries Wassermann se uittrede einde van ‘n eraAndries Wassermann se uittrede einde van ‘n era
2001/12/18 DIE einde van ‘n weergalose tydperk as koordirigent. Andries Wassermann (middel), dirigent van die Bethlehem-kamerkoor, het vanjaar die laaste keer opgetree en tree ná bykans 50 jaar amptelik uit die koorwêreld. Links van hom is mev. Mossie Erasmus wat lid was van die meisiekoor van die vroeëre Hoër Handelskool ...
Provinsiale koor tree opProvinsiale koor tree op
1999/10/15 DIE enigste provinsiale koor in die land, die Vrystaat-sangers, tree op 16 Oktober in Bloemfontein in die Fanie Naudé-saal van die Hoër Meisieskool Oranje op. Die koor is in 1998 gestig nadat die Vrystaatse Jeugkoor in 1996 ontbind het. Danie Hyman, wat vir meer as ‘n dekade die Jeugkoor ...
Enigste provinsiale koor vir volwassenes sing oralEnigste provinsiale koor vir volwassenes sing oral
“HOU daardie n o o o o t!” dirigent Danie Hyman in aksie. Hyman se provinsiale koor vir volwassenes, die Vrystaat-Sangers, het in slegs sy tweede bestaansjaar reeds ‘n vol program. Die koorlede repeteer elke naweek en gaan deur die loop van die jaar op verskeie plekke in die Vrystaat, ...
Twee van VS sing plekke los in gesogte koreTwee van VS sing plekke los in gesogte kore
1998/07/07 WERNER VAN COLLER, oud-leerling van die Hoërskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, en nou lid van die Wêreldjeugkoor. MARTHINUS VAN DER WALT, oud-hoofseun van die Hoërskool Steynsrus en nou lid van die London Philharmonic Choir. TWEE Noord-Vrystaters en voormalige hoofseuns van die Vrystaatse Jeugkoor beoefen nou hul sangtalent as lede van ...
Dirkie de Villiers oorlede op OnrusDirkie de Villiers oorlede op Onrus
Mnr. Dirkie de Villiers KAAPSTAD. Mnr. Dirkie de Villiers, voorste Suid-Afrikaanse musiekman, is gisteraand in sy huis op Onrus dood. Hy was 72 jaar oud. Mnr. De Villiers, voormalige hoof van skoolmusiek en dirigent van die Jeugkoor in die Vrystaat, is twee weke gelede uit die Tygerberg-Hospitaal ontslaan nadat hy ...
