2009/08/13 ALTESAAM 11 ongeraamde foto’s van kore en sanggroepe wat in die ontslape koorleier Andries Wassermann se huis gehang het, is beskikbaar vir mense wat daarin belang stel. Mev. Carolien de Wet, sy suster wat in die Bethlehem-aftreeoord woon, het Vrystaat se kantoor besoek en die ongeraamde foto’s saamgebring. Haar ...
Category: Nuus
Hier is ‘n versameling van nuus of publikasies wat van tyd tot tyd in die media geplaas word.
Bekende stal kunswerke uitBekende stal kunswerke uit
2009-06-18 ’n Bekende in die musiek- en kunstewêreld op Bethlehem, Nina Jordaan, hou einde Junie ’n eenvrou-uitstalling van haar skilderwerk by The Bread Bin Bistro in Pres. Burgerstraat op Bethlehem. Nina, wat ook bekendheid verwerf het as sanger, is ’n oudlid van die Vrystaatse Jeugkoor. Sy vertel dat sy van ...
Afrikaanse sangers vertel die stories agter hulle liedjiesAfrikaanse sangers vertel die stories agter hulle liedjies
2009-01-05 Sommige lirieke reis ’n ver pad voordat hulle liedjies kry. Agter sommige liedjies van Suid-Afrikaanse kunstenaars skuil ’n paar baie interessante stories. Mariana Malan het ’n paar kunstenaars oor “die storie agter die liedjie” uitgevra. Lize Beekman vertel die volgende oor ’n Sonneblom uit Bethlehem. “Die storie agter die ...
De Jager het in Europa gesingDe Jager het in Europa gesing
2008-10-15 ZASTRON. – Jy hoor die Napolitaanse liedere – La Paloma, O Sole Mio en nog vele ander – en saggies word jy daardeur omvou. Jy ondervind daardie tintelende gevoel wanneer musiek jou streel. Is jy op ’n gondel in Venesië, Italië, met ’n tenoor op die boot saam met ...
Bekende dirigent sterfBekende dirigent sterf
2008-05-20 BETHLEHEM. – Mnr. Andries Wassermann (79), dirigent van die vroeëre Vrystaatse Jeugkoor en voormalige vakinspekteur in musiek aan die Vrystaatse departement van onderwys, is Maandagnag in die Bethlehem-aftreeoord oorlede weens verswakte gesondheid. Met Wassermann se dood eindig ’n weergalose koortydperk op Bethlehem en in die Oos-Vrystaat. Hoewel hy in ...
Kooraand met samesangKooraand met samesang
2008-05-14 As die koorsang Saterdagaand in die NG kerk Universitas jou lus maak om self te sing, wees gerus, jy gaan jou kans in samesang tussen koornommers kry. Jan Elsenaar sal dié sang op die orrel begelei en ook enkele van sy bekende improvisasies speel. Die hoofdis op die program ...
Our girl!Our girl!
Donderdag 17 Mei 2007VistaBl.1 Our girl! SPONTAAN 2007 in Welkom was a huge success with more than a hundred aspiring stars pitching for a spot under the bright lights. The competition was very stiff and judges had a hard time sifting through the hopefuls. A wide range of genres presented ...
Oud-Welkomiet sing sy pad oopOud-Welkomiet sing sy pad oop
2006/11/02 ’n OUD-WELKOMIET is besig om goed vir homself in die musiekbedryf naam te maak.George Meiring is tans in die topvier in Patricia Lewis se SuperSterre-sangkompetisie en die spanning loop hoog.Goudvelders kan Vrydae om 18:00 op SABC2 kyk wat met George gebeur.Hy het sy skoolloopbaan aan die Hoërskool Bultfontein begin, ...
VRYSTAAT: Wassermann se bundel gedrukVRYSTAAT: Wassermann se bundel gedruk
2006-07-20 ’n BUNDEL met oorspronklike kerkkoormusiek verwerk deur die bekende koorleier Andries Wassermann het pas in die Libri-boekwinkel op Bethlehem verskyn. Twee oudkoorlede van Wasserman, mevv. Alida Steyn en Joey Rodgers, het sowat ’n jaar kliphard saam met die koorleier gewerk om die eerste van ’n reeks bundels van sy ...
MALUTI: Jaritha ’n blink sterMALUTI: Jaritha ’n blink ster
2006-07-19 DIE sterre het die afgelope week op die Volksblad-kunstefees geskitter en die blinkste ster was beslis ’n Oos-Vrystater van Bethlehem! Jaritha Pienaar, Maluti se Spontaan-finalis, se ster het behoorlik Saterdagmiddag op die eindronde van die Spontaan-sangkompetisie op die Huisgenoot-Spontaan-verhoog geskitter. Met haar eerste liedjie, Bohemian Rhapsody van Queen, het ...
